skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > opvoedkundigeboeke > Gebruik jou verbeelding: Meer as 250 opwindende idees

was R 280.00
nou slegsR 270.00
Plaas in Mandjie
Gebruik jou verbeelding: Meer as 250 opwindende idees picture 3771
Gebruik jou verbeelding: Meer as 250 opwindende idees picture 3771

Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen.
Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee - met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.
Bou 'n minigholfbaan, hou 'n skattejag, of leer hoe om 'n spioen te word.
Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik!
Gebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou 'n reënerige oggend of 'n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur lapa uitgewers

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die aktiwikteite/activity ,opvoedkundigeboeke ,kinderontwikkeling and opvoedkundigeboeke kategorieƫ.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online