skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > laaste topverkoper > Vreugde Kleuter Bybel Pretpak (Sagteband Bybel + Inkleurboek) (Nie meer beskikbaar)

Sluit in die Vreugde! Kleuter Sagteband Bybel & Inkleurboek:

Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei. lees die Bybelstorie en gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind, speel die raai-spel en se die gebed saam met jou kind op.

Ingesluit 'n 24-bladsy Inkleurboek wat saam met die Bybel gebruik kan word.

People who bought this, also bought:

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online