skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > opvoedkundigeboeke > My Boek van Gevoelens

was R 240.00
nou slegsR 225.00
Plaas in Mandjie
My Boek van Gevoelens picture 5195
My Boek van Gevoelens picture 5195

My Boek van Gevoelens  is ’n gevoelvolle verhaal van Simone se emosies: vrees, woede, jaloesie, blydskap, skaamheid, trots en hartseer. Hierdie boek neem kinders op ’n ontdekkingstog en leer hulle hoe om elkeen van dié gevoelens te hanteer soos hulle dit ervaar. Betowerende illustrasies met bykomende raad en voorstelle maak dit ’n besondere leeservaring.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur lapa uitgewers

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online