skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > bybelboeke > Bybelstories vir Kinders

was R 300.00
nou slegsR 275.00
Plaas in Mandjie
Bybelstories vir Kinders picture 5386
Bybelstories vir Kinders picture 5386

Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit.  Elke pragtige geillustreerde storie word spesiaal vir kinders oorvertel.

Ingesluit :

Die Kersverhaal * Die Skeppingsverhaal * Die Paasfeesstorie * Die Barmhartige Samaritaan * Jesus loop op die water * Jona en die walvis * Josef en sy kleurvolle kleed * Noag se ark * Die verlore seun en nog 20 ander stories

People who bought this, also bought:

Verskaf deur phambili

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die bybelboeke kategorie.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online