Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Winkel > storieboeke > Speel-Speel : Vlieenier
nou slegsR 225.00Sit in Mandjie

Met opwindende tonele, voorwerpe om op te spoor en 15 legkaarstukke om mee te speel, is die stel perfek vir kinders wat graag speel dat hulle vlieeniers is.
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die legkaarte / puzzles ,aktiwikteite/activity ,storieboeke ,legkaarte / puzzles ,storieboeke ,speletjies/games and aktiwikteitsboeke kategorieƫ.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewe dae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
machdel@storietyd.co.za
Tel: 064 500 9386
