skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > opvoedkundigeboeke > Kom ons praat oor waar babas vandaan kom

was R 230.00
nou slegsR 115.00
Plaas in Mandjie
Kom ons praat oor waar babas vandaan kom picture 3940
Kom ons praat oor waar babas vandaan kom picture 3940

Hierdie maklik verstaanbare boek fokus op belangrike dinge waaroor kinders wonder: babas, voortplanting, liggame, gene, grootword, liefde, gesondheid en nog baie meer. Die inligting word op ’n eenvoudige en deernisvolle manier oorgedra met humoristiese kommentaar van ’n baie nuuskierige voëltjie en ’n teësinnig by wat sou verkies om eerder nie oor dié dinge te praat nie! Vrolike volkleur-strokiesprent-illustrasies help om die teks nog meer toeganklik te maak.

Hierdie eerlike en snaakse gids vir jong kinders oor babas, liggame, liefde, seks, voortplanting en families het reeds wêreldwyd klassieke status verkry. En na baie versoeke deur ons lesers is dit nou weer in Afrikaans beskikbaar.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur lapa uitgewers

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke ,kinderontwikkeling and opvoedkundigeboeke kategorieë.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online